Absafreemail.co.zaJan 25, 2001
Absafreemail.co.za verkoop
In nog `n kinkel in die Absafreemail.co.za-domeingeding, het Nizaam Karjieker, wat persoonlik die domein geregistreer het wat Absa beplan om vir sy gratis e-pos-diens te gebruik, die domein aan `n anonieme derde party verkoop.