iServe teken eerste SAP ASP-transaksie
iServe, 'n filiaal van ERP.com, het aangekondig dat die eerste plaaslike kli"ent deur middel van die toepassingdiensvoorsieningsmodel (application service provision - ASP) op SAP-ondernemingshulpbronbeplanning ingeteken het, hoewel implementering vyf maande kan duur.