Medscheme stel fondsinligting op die internet beskikbaar
Medscheme stel iFundi, `n Web-gebaseerde rapporteringsmeganisme wat trustees, makelaars en fondsbetuurders in die gesondheidsorgsektor van onmiddelike toegang tot aanlyn-inligting op fondsvlak sal voorsien, bekend.