Liberty betree die gratis Internet stryd
Die Liberty Groep bied nou ook, soos Absa Bank, gratis toegang tot die Internet deur Affinity gebaseer op 'n model wat M-Web as "onstabiel" verwerp het. In teenstelling met Absa, is Liberty egter nie van plan om toegang aan die algemene publiek beskikbaar te stel nie.