M-Web kritiseer gratis Internet, Affinity reageer
In opvolg op `n mediaverklaring deur M-Web waarin hy Absa se gratis Internetdiens kritiseer, het die bankgroep regsadvies ingewin oor "die beskuldigings", terwyl Affinity die mediaverklaringaanval as "onprofessioneel" beskryf.