Ivy Matsepe-CasaburriMar 12, 2001
Regering wys digitale uitsaai-adviseurs aan
Die Departement van Kommunikasie het twee komitees vir die uitsaaiwese aangewys, naamlik die Digitale Uitsaai-Adviesliggaam en die SA Uitsaaiproduksie-Adviesliggaam. Die Regering glo digitale uitsending gaan die w^ereld verander en s^e SA sal nie agtergelaat word nie.