MTN acquisitionJul 11, 2000
MTN kyk na uitbreiding
Die ooreenkoms tussen Johnnic en Transnet wat gister bekend gemaak is, word gesien as 'n poging om MTN beter toegang tot kapitaal te gee. Op die vooruitsig: uitbreiding na Afrika, derde-generasie sellul^ere dienste en 'n poging om kompetisie vir Telkom te word.